|
|
Volg die spore na tevredenheid ! !
Koop en
verkoop van:
- Huise
- Meenthuise
- Erwe
- Hoewes
- Besighede
- Plase
Ons bied die volgende:
- Advies aan voornemende kopers en verkopers i.v.m. wetlike aspekte in die
eiendomsbedryf.
- Advies aan alle kliente rakende die eiendomsmark in Bloemfontein.
- Voortreflike diens.
- Reel van huislening verbande.
- Professionele markverwante analise.
- Regsadvies.
- Lae kommissie.
|
 |